Emotional health Mariette Snyman Emotional health Mariette Snyman

Sonja Goldberg: teleurstellings en verkeerde keuses definieer jou nie

Waar vind jy hoop wanneer die golwe van die lewe jou wil verswelg?  Pastoor, skrywer, omroeper, spelterapeut en berader Sonja Goldberg vertel hoe struikelblokke soos ernstige gesondheidsuitdagings, die dood van geliefdes, armoede, eensaamheid en ‘n egskeiding eindelik  tóg haar geloof gevoed het - en hoe haar droom om pastoor te word ná 49 jaar bewaarheid is. Inhoud geborg.

Read More